Community Calendar

APRIL
1 Piet Pot Sportstoere
Hulp & Hoop Evangelisasie week
2 Piet Pot Sportstoere
Hulp & Hoop Evangelisasie week
3 Goeie Vrydag
Volle Evangelie Passiespele
4 Volle Evangelie Passiespele
5 Interkerklike Sonsopkomsdiens
6 Gesinsdag
SAVF Vrywilligers Opeaand
13 Skole Open
17 – 19 NHK Piet Potgieter Kategese kamp
18 Piet Pot Wintersport
20 Dorpsleraarskring
23 Besigheidskamer Ledevergadering
24 Dienssentrum Straatkollekte
24 Hulp & Hoop – Koswaentjie
25 Piet Pot Wintersport
25 Potties Vlooi en Kunsmark
27 Vryheidsdag
29 Dienssentrum Vetkoek verkope

 

MEI
1. Werkersdag
NG Moedergemeente Bazaar
4. SAVF Vrywilligers Opeaand
8 CVO Manneaand
9 Piet Pot Wintersport
Hulp & Hoop Gholfdag
Ouetehuis- Veraan Motors vir Veteraan Mense
10 Moedersdag
11 – 15 Piet Pot Bosveld Kunstefees
14 Hemelvaart
15 Besigheidskamer Jaardinee
16 Piet Pot Wintersport
23 Piet Pot Wintersport
27 Dienssentrum Jaffel Verkope
Piet Pot – Potties Top Wyn Veiling
28 Hulp & Hoop Interkerklike Sportdag
29 NHK Piet Potgieter Kategese Kamp
Dienssentrum Straatkollekte
Hulp & Hoop Koswaentjie
SAVF Tekkie Tax Dag
30 NG Oos Basaar
Piet Pot Wintersport
NHK Piet Potgieter Kategese
Potties Vlooi en Kunsmark

 

JUNIE
6. Sterkrivier Basaar
Piet Pot Wintersport
8. SAVF Vrywilligers Opeaand
10 SAVF – Motiveringspreker – Stanley Bongwe
15 Skole Vakansiedag
16. Jeugdag
SAVF Jeugdag uitreik
19. Hulp & Hoop Koswaentjie
20. Piet Pot Landloop (Weg)
Besigheidskamer Gholfdag
21. Vadersdag
24. Dienssentrum Vetkoek verkope
26 – 30 Hulp & hoop Survivor Kamp
26 – 27 CVO Winterspele
26 – 27 Piet Pot Toneel Oefenkamp
26 Skole Sluit
27 Potties Vlooi en Kunsmark

 

JULIE
1 – 3 Hulp & Hoop Survivor Kamp
1. Piet Pot Toneel Oefenkamp
3. NHK Piet Potgieter Veiling
4. NHK Piet Potgieter – Basaar
6. SAVF Vrywilligers Opeaand
11. GPF – Klasieke Motor Vertoning – SAPS Speurderskantore
13 – 17 Piet Pot Winterskool
20 Skole Begin
21 Piet Pot Noodhulp Sokkie
22 Piet Pot Interhoër – Landloop & Skaak
23 Leraars & Skoolhoofde Ontbyt
Piet Pot Interhoër – Gholf
Besigheidskamer Ledevergadering
24 Dienssentrum Straatkollekte
25 Piet Pot Noot vir Noot Musiekfees
Potties Vlooi en Kunsmark
29 Piet Pot Interhoër – Redenaars
30 Piet Pot Tour de Pot
Dienssentrum Pannekoek verkope
31 Hulp & Hoop Koswaentjie

Piet Pot Koor ATKV Finaal

 

AUGUSTUS
1 CVO Gholfdag
Piet Pot Krieket
3 SAVF Vrywilligers opeaand
5 Piet Pot Interhoër – Toneel
6 – 10 Kierieklapper Kunstefees
9 Vrouedag
10 Publieke Vakansiedag
11 – 14 Piet Pot Bosveld Musiekfees
15 Piet Pot Krieket
20 Piet Pot Vissegala
21 CANSA Relay for Life
Piet Pot Koorafsluiting
22 CANSA Relay for Life
NHK Piet Potgieter Damesoggend
Piet Pot Koorfees
Piet Pot Krieket
26 Dienssentrum Jaffel Verkope
28 Dienssentrum Straatkkollekte
29 Hulp & Hoop Basaar
Piet Pot Krieket
Potties Vlooi en Kunsmark
31 Dorpsleraarskring

 

SEPTEMBER
5 Noodforum Gholfdag
Piet Pot Krieket
7 SAVF Vrywilligers Opeaand
8 Piet Pot Grand Prix (tydtoets)
10 Piet Pot Grand Prix Kaskar
11 APK Sekelbos Skermete
Piet Pot Wildsfees
12 Piet Pot Krieket
Piet Pot Landloop SA Kampioenskappe (weg)
17 Besigheidskamer Ledevergadering
18 – 20 NHK Piet Potgieter Jeugkamp
18 Piet Pot Interhoër – Swem
Dienssentrum Straatkollekte
19 Piet Pot Krieket
21 Gemeenskapskalender Vergadering – 7:30
23 Dienssentrum Vetkoek Verkope
23 – 26 Kameeldoring Gholf Toernooi
24 Erfenisdag
CVO Moorddrift Herdenking
25 Skole Vakansiedag
CVO Matriekafskeid
26 Potties Vlooi en Kunsmark
30 Piet Pot Matriekafskeid

 

OKTOBER
2 – 9 Hulp & Hoop Skool verwisselingskamp
2 Skole Sluit
5 SAVF Vrywilligers Opeaand
10 CANSA Trap vir Hoop
12 Skole Begin
13 Piet Pot Dirigente Sokkie
16 – 18 Hulp & Hoop Belydeniskamp
16 -17 NHK Piet Potgieter Belydeniskamp
17 Silverfern & The Breast Health Foundation – Breast Cancer Tea
21 Piet Pot Lorierfunksie
22 Piet Pot Gr 12 Kerkdiens
23 APK Visvang Bonanza
Hulp & Hoop Koswaentjie
Dienssentrum Straatkollekte
24 APK Visvang Bonanza
Piet Pot Atletiek
26 Dorpsleraarskring
28 Dienssentrum Jaffel Verkope
29 – 31 Piet Pot Kersmark
31 Potties Vlooi en Kunsmark

 

NOVEMBER
1 Hulp & Hoop Kerssang
7 Ouetehuis Brille & Pille Basaar
NHK Kategese Afsluiting
8 NG Oos Kerssang
9 SAVF Vrywilligers Opeaand
15 NG Oos Kerssang
19 Besigheidskamer Ledevergadering
21 APK afsluiting
NHK Piet Potgieter Kersmark
22 NHK Piet Potgieter Kerssang
26 Dienssentrum Vetkoek verkope
27 Dienssentrum Straatkollekte
28 Potties Vlooi en Kunsmark
30 Dorpsleraars Afsluiting

 

DESEMBER
1 – 12 Ouetehuis Kersliggies
3 CVO Prysuitdeling
4 CVO Skool Sluit
9 Skole Sluit
7 SAVF Vrywilligers Opeaand
9 Skole Sluit
11 Dienssentrum Straatkollekte
12 Dienssentrum Kersliedere by Kerslig
16 Versoeningsdag
19 Potties Vlooi en Kunsmark
25 Kersfees
26 Welwillendheidsdag
31 Oujaarsdag

Powered by Equadoor.com.