Diensentrum logo
KKKF logoKKKF A5 Flyer

DS vir Bejaardes / KierieKlapper KunsteFees

Added by Sandra de Graaf

0 reviews

Listed in Services

Contact Listing Owner

Contact the Listing Owner

To inquire about this listing, complete the form below to send a message to the listing owner.


Ons lewer hoe kwaliteit dienst aan 60+ jariges teen bekostigbare pryse. Hier kan u sosiaal verkeer en aktief deel wees van ons programme.

Die KierieKlapper KunsteFees is ‘n jaarlikse fondsinsamelingsprojek vir die Dienssentrum vir Bejaardes. Vind ons ook by www.kierieklapperkunstefees.co.za. Sodra ons program bekend is vir 2015 sal ons dit ook hier post. Vir meer inligting oor die fees of stalletjies stuur asb ‘n epos na kkkf@lantic.net

Add Your Review

Please login or register to add your review.

Powered by Equadoor.com.